Welkom by Vuurvreter!

Teken vandag in en word deel van die vurige gesprek.

Wie is ons?

Vuurvreter is ‘n projek met groot ambisie. Ons missie is om inliggende artikels aan ons aanhangers te bied wat nie net ‘n herhaling is van dit wat hoofstroom media voorkom nie, maar blindekolle in ag neem wat die media, bewustelik of nie, vermy. Ons beoog om hierdie artikels vreesloos en sonder enige perke wat ons terughou aan te bied, soedoende ons hongerte na die waarheid te bevredig. Dit is dus belangrik dat ons aanhangers ons ondersteun en ons artikels deel as hulle voel dat hulle iets wyser is. Indien nie is ons meer as tevrede as ons dien as die vonke tot die gesprek om by die waarheid uit te kom.

Waarom die naam Vuurvreter?

Die term Vuurvreter het gewoonlik verskeie aspekte waarop waarop bronne fokus. Die een lê klem op een aspek van die definisie waar die ander weer eerder die goed sien om te fokus op die ander. Vir ons is die term vuurvreter iemand wat nie sou twee keer te dink hoef te dink om vuur te eet vir dit waarin hul glo nie. Ons naam is dus die ideaal waarna ons ag om na te streef.

Subscribe to VUURVRETER

Ons streef onvoorwaardelik daarna om ons menings te deel oor die belangrikste politiese en kulturele gebeurtenisse in Suid-Afrika en die res van die wêreld. Volg ons vandag en word deel van die gesprek